SMUTS Zanetta Wilhelmina
Die volgende inligting deur Sasa Malan ontvang:
Ons het in 1994 - meer as 20 jaar gelede - daardie grafte gedokumenteer en duidelik het die stene ondertussen baie verweer. Volgens die inligting wat ons toe tot die Begraafplaas-DVD bygedra het, is 'n jongvrou van 20 jaar daar begrawe. Sy was die kleinkind van Janetta Wilhelmina *Versveld. JW Versveld is waarskynlik heelwat vroeƫr dood en elders begrawe. Haar eggenoot Tobias Smuts is wel op Klipbank begrawe.
Soos ons dit gesien het:
Smuts, Zanetta Wilhelmina
Sterf: 23 Aug. 1870, ouderdom 20jr 3m 15d
Begrawe: Klipbank, Rural, District Ermelo, Mpumalanga, RSA
(Sasa Malan)
|
Date: 16 Sep 2017
Contributed by: Adriaan Swanepoel
|