JONKER Gabriel Johannes 1925-1990 & Lucy Jane 1928-2021
Gabriel Johannes Jonker * 1925/04/19 † 1990/10/21 en Lucy Jane Jonker * 1928/09/13 † 2021/08/11. Sy is na haar dood veras en haar besonderhede is op die kopstuk aangebring, maar haar as is by haar man se voetenend van die graf geplaas met 'n apparte steentjie. Hul seun is ook na sy dood veras en sy as is langs die van sy ma in sy ouers se graf geplaas. Lucy Jane Jonker * 1925/04/19 † 1990/10/21 Hannes Jonker * 1952/12/22 † 2021/10/16
contributed by: Louis Botha
viewed 25 times