GROENEWALD A.

GROENEWALD Andries 1920-1972 Ds. Andries Groenewald is op 28 Julie 1920 gebore en was vir sy teologiese opleiding op Stellenbosch. Einde 1950 tot die bediening toegelaat, staan hy in die gemeentes Maraisburg (Hofmeyr) (1951); Burgersdorp (1956); Boksburg-Noord (1959) en Elandsfontein (1961); In al hierdie gemeentes is sy arbeid deur groot erns en toewyding gekenmerk. Hy sterf op 28 September 1972 na ‘n ernstige krankheid. (Jaarboek 1973/465).
contributed by: Christopher Fitchet
viewed 72 times
GROENEWALD A.