Eastern Cape, HUMANSDORP, Urban area / Eastern Cape, HUMANSDORP, Main cemetery / (2 of 4 images)
Begraafplaasinligting:- Afgeneem deur Chris & Annatjie Erasmus terwyl hulle met vakansie in Jeffreysbaai was: "Die Begraafplaas lyk op die oog af as goed onderhou. Ons het selfs die opsigter ontmoet. Daar loop baie koeie tussen die grafte en ons vermoed dat hulle van die grafstene omstoot. Die Begraafplaas lê aan die rand van die ou dorp en is verder uitgebrei na die nuwe gedeelte van die dorp. Dit loop aaneen. Die ou gedeelte het 'n geboude muur om, maar die nuwe gedeelte het platgetrapte draad om. Ons het die hele begraafplaas gefotografeer. Grafte is gefotografeer tot 5 Oktober 2008." eGGSA captions by: Annatjie Erasmus, Eileen de Jager, Magda Alberts, James Anderson, Riana le Roux & Andries Holtzhausen. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 3612 Information submitted by: Annatjie and Chris Erasmus Google Earth Project Information:- GPSID: 4305 GPS: -34 01.79, 24 46.611
2. Oorsig / Overview
contributed by: Annatjie Erasmus
viewed 439 times