Eastern Cape, HUMANSDORP, Urban area / Eastern Cape, HUMANSDORP, Memorial wall next to Jewish cemetery / (14 of 16 images)
Algemene inligting:- Die Muur van herinnering is geleë in die Humansdorp Begraafplaas, naas die Joodse Begraafplaas. Dit is 'n klein wit geboutjie, met hierdie gedenkstene daarin. Heel veel van die gedenkstene is verwyder en van hulle het op die vloer gelê. Dit is vuil en vies in die gebou. Lyk soos 'n oornag plek vir wie ook al. Al die gedenkstene is afgeneem tot en met die 5 Okt. 2008. Captions by Annatjie Erasmus. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 3613 Information submitted by: Annatjie Erasmus Google Earth Project Information:- GPSID: 4306 GPS: Not available
ROUX Jacques Jean, le 1904-1987
contributed by: Annatjie Erasmus
viewed 304 times