ROOYEN J.H., van :: DEMPSEY H.L. :: ? Gielie
Inligting vanaf Johan Mouton:
Moontlik die graf van Jan Hendrik Petrus van Rooyen 1878 & Martha Louisa (Venter) 1887
Hulle geskiedenis is soos volg:
Hulle was eers met mekaar getroud, maar hy sterf toe op 7 Jun 1926 in Indwe. Sy trou to met Pieter Willem Dempsey op 8 Aug 1932 en hy sterf toe op 27 Aug 1938, ook in Indwe, maar nadat sy gesterf het op 23 Aug 1954, was sy begrawe langs haar eerste man, Jan Hendrik Petrus van Rooyen.
contributed by: Nantes Kruger
viewed 69 times