Free State, BETHULIE, Main cemetery
Bethulie is a small town in the Free State, situated on the banks of the Gariep dam. The town has changed it names seven times - more than any other town in RSA. The names;- T'Kout T'Koo; Moordenaarspoort; Verheulpolis; Caledon (2x); Bethulie (2x) and Heidelberg. The last change was made in 1872 - back to Bethulie. Oor hulle projek skryf Simon du Plooy en Johan Pottas:- 'Die begrafnisboek van die Munisipaliteit is nie deur ons geraadpleeg nie, aangesien ons die fotografering op 'n Saterdag gedoen het, daar is dus heelwat inligting wat nie tot ons beskikking was by die opstel van die dokument nie, veral ten opsigte van die onopgemaakte grafte. Die heel nuutste blok van die begraafplaas is ook nie gefotografeer nie. Verder was daar enkele grafte wat nie gefotografeer is nie omrede die skrif totaal onleesbaar was vir die blote oog of dit kon nie met die behulp van bouerskalk leesbaar gekry word nie. Graag versoek ons dat enige een wat addisionele inligting kan verskaf, ten opsigte van die data wat die eiening van die persone kan vergemaklik sal deur ons verwelkom word en bygewerk word. Die uitwysing van foute, ens. word ook verwelkom.' Johan J Pottas. E-mail: pottassj.rd@ufs.ac.zs Simon J du Plooy. E-mail: sjduplooy@mweb.co.za Information received from Brian Kaighin: Records show that there are 23 British soldiers buried at Bethulie, 4 in this album have no markers: Bakewell, Johnstone, Lowe, Smith. Captioners: Annatjie Erasmus, Alta Griffiths, Annette Meyer, Riana le Roux, Eileen de Jager, James Anderson, George Crewe, Lisa Botes, Elorina du Plessis & Andre Crous. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 2362 Names in cemetery: 1610 Information submitted by: Simon du Plooy and Johan Pottas Google Earth Project Information:- GPSID: 2868 GPS: -30 29.561, 25 58.279