KLEINGBIEL J.F.G. 1842-1923
Inligting ontvang vanaf Christiaan van Schalkwyk:-
Sy name is Jan Frederick Gustaff (Gustav(us)) KLEINGBIEL.
Hy het 12 kinders gehad, waarvan een my Oumagrootjie was.
Ek het JFG KLEINGBIEL se geboorte datum as 1841, nie 1842 soos op die grafsteen nie. Ek glo die 1841 is korrek want sy doop datum as 14 November 1841. Die twee familiebybels se datum lees ook 1841. Sy suster is op 1 April 1843 gebore, iets wat effe onmoontlik sou wees indien hy in 1842 gebore sou gewees het.
contributed by: Chris and Petra Lombard
viewed 141 times
Camera Maker: | Sony |
Camera Model: | DSC-H7 |
Original Date and Time Taken: | 28 March 2009 |
Shutter Speed: | 1/400 sec |
Aperture: | f/5.6 |
ISO Sensitivity: | 100 |
Exposure Compensation: | 0 EV |
Metering Mode: | Pattern |
Flash Fired: | No Flash |
Focal Length: | 10.7 mm |