MEYER Baby 1931-1937
Een van tweeling - vroeggebore, seuntjie sterf 7 dae oud en dogtertjie oorleef. Sy sterf in Johannesburg hospitaal op ouderdom 7 nadat ouers van die plaas weggetrek het en in Melrose, Johannesburg gaan woon het. Sy word op die plaas by haar broertjie begrawe (inligting deur Annel Meyer)
contributed by: Nantes Kruger
viewed 438 times