Gauteng, KRUGERSDORP district, Rural (farm cemeteries) / Gauteng, KRUGERSDORP district, Tarlton, Vlakdrift 163_2, De la Rey family cemetery / (1 of 12 images)
Cemetery information:-
Ons is onseker oor die presiese ligging van hierdie grafte. Annel Meyer het bietjie navorsing gedoen, en vir ons die volgende inligting deurgegee:
Die plaas Delarey is naby Tarlton, wes van Krugersdorp. Ek weet self nie presies wat die begraafplaas se GPS is nie maar die plaas se algemene GPS is 26°03’12.06”S / 27°39’30.10”E.
Die oorspronklike De la Rey plaas was Vlakfontein, wat verdeel is en geamalgameer is met dele van naburige plase as ‘Delarey’ sodat daar vandag drie dele is met dieselfde naam: Delarey 164IQ, Delarey 168IQ en Delarey 171IQ, sowel as Deydal 165IQ. Adriaan Johannes Gysbertus de la Rey (1835-1899) en sy vrou Johanna Elizabeth Campher (1840-1898) het hulle op die plaas Vlakfontein kom vestig.
Indien u weet presies waar dit geleë is, kan u ons kontak by graves.eggsa@gmail.com
Album completeness unknown.
Additional information available on the GGSA Cemetery DVD:-
Cemetery ID: 232
Number of names: 15
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 8002
GPS: Approx. -26 03.201, 27 39.502
BASSON Willem Diederick 1874-1946 & Maria Magdalena VOSSER 1885-194?
contributed by: Hennie Steyn
viewed 348 times