KRUGER Stephanus Johannes Paulus 1825-1904
Hierdie gedenkplaat is op 10 Oktober 1995 onthul deur Prof. P.G. Nel , voorsitter Krugergenootskap by die heringebruikneming van die bronsbeeld wat die marmerbeeld vervang wat op 30 Maart 1995 deur vandale beskadig is. Restourateur Phil Minnaar Gietery H.L. Joubert
viewed 440 times