FOURIE Josip Johannes 1794-1882 & Maria Elisabeth VAN EDEN 1801-1887

Barend Leach se notas lees: Hier rust onse vader JOSIP JOHANNES FOURIE Geboren in het jaar 1794 15 Nov. en is ontslapen de 5 Junij 1882 en Moeder MARIA ELISABTH FOURIE geboren VANEDEN Geb in het jaar onzes Heer 1801 de 24 April en is ontslapen 1888 den 28 December Opmerking:- hierdie grafsteen is van sandsteen en die letterwerk is besonder kunstig en keurig uitgrafeer. Die eerste naam is soos hierbo gespel - vermoedelik 'n spel fout wat hulle eers gesien het toe die steen klaar was en hulle dit nie wou oormaak nie. Sy vrou is in dieselfde graf begrawe en haar besonderhede is later met die hand tussen die lyne van die man ingeskryf - baie onleesbaar en nie naastenby so mooi soos die oorspronklike nie. DEPOT TAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE O/3852 PART 1 DESCRIPTION FOURIE, MARIA ELIZABETH. (GEBORE VAN EDEN). STARTING 1887 ENDING 1887 REMARKS NAGELATE EGGENOOT JOSEPH JOHANNES FOURIE.
contributed by: Barend Leach
viewed 506 times
FOURIE Josip Johannes 1794-1882 & Maria Elisabeth VAN EDEN 1801-1887