BUYS Johannes Christoffel 1888-1948

Volgens Fanie & Kallie Buys (navorsers van die BUYS families) is hierdie Johannes Christoffel, Kallie se oom. Die oom is egter nie begrawe in Newcastle nie - maar wel in Weenen. Op nadere ondersoek vind Chris Lombard (die fotograaf) dat:- * die CJ BUYS nie in die Munisipale grafsteen register van Newcastle verskyn nie; * dat die grafsteen op die voetkant van die graf van JC BOTHMA en Susana Freda BOTHMA nee BUYS neergesit is. Kallie Buys het intussen die familie gekontak; wat bevestig het dat daar wel ‘n grafsteen op die oorsponklike graf op Blinkwater, Muden/Weenen is, maar die plaas is nie meer toeganklik nie. Daarom het sy steen op haar man se graf laat aanbring.
contributed by: Chris and Petra Lombard
viewed 108 times
BUYS Johannes Christoffel 1888-1948

Camera Maker:SONY
Camera Model:DSC-H7
Original Date and Time Taken:25 February 2009 16:33
Shutter Speed:1/200 sec
Aperture:f/4
ISO Sensitivity:100
Exposure Compensation:0 EV
Metering Mode:Pattern
Flash Fired:No Flash
Focal Length:11.6 mm