2. Pioniers Gedenkplaat

Johannes Loedewickus LEE (1859-1926) en sy vrou Maria BLIGNAUT (1863-1919) het in 1902 op die plaas Waterkloof ingetrek. Na haar afsterwe is hy getroud met Martha PELSER (weduwee BREEDT)(1896-1953). Na LEE se afsterwe is Martha getroud met Pieter Barend Elardus ERASMUS (1885-1956). Marthinus Frederik LOOTS (1889-1971) wat in 1929 op Waterkloof kom woon het, is op 9 Aug 1898 herbegrawe by sy moeder Maria L. nee GREYSER (1868-1942), sy vrou Maria M. nee WOLMARANS (1907-1959) en sy drie kinders. Patric Henry ELLIS en sy vrou is hier herbegrawe 9 Aug 1989.
contributed by: Dirk van Heerden and Daniel van Heerden
viewed 322 times
2. Pioniers Gedenkplaat