Limpopo, LETABA 1 district, Rural (farm cemeteries) / Limpopo, LETABA 1 district, Modjadjiskloof, Duivelskloof 436 LT, farm cemetery _1 / (1 of 2 images)
Cemetery information:-
Album complete.
Daar is 5 grafte, twee is onleesbaar.
Die oorskot van die Viljoen broers, seuns van Willem Hercules VILJOEN & Aletta Elizabeth GREYLING:
1. Barend Christiaan VILJOEN
11 November 1868 - 8 Augustus 1901
2. Jacobus Johannes VILJOEN
2 Augustus 1882 - 6 Augustus 1901
3. & ene HARTZENBERG
wat op 8 Augustus 1901 tydens die ABO gesneuwel het, was ook in die plaasbegraafplaas begrawe.
Hul is in 1986 in die HELDE AKKER in Duiwelskloof dorp herbegrawe. (Inligting deur Annette van Rensburg)
Vir die verhaal wat op 8 Augustus 1901 gebeur het, kyk by
Limpopo, LETABA 1 district, Modjadjiskloof, Duivelskloof 436 LT, Zoutpansberg Skirmishers Route memorial _2 .
eGGSA captions by: Eileen de Jager.
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 3463
Google Earth Project Information:-
GPSID: 4133
GPS: -23 39.774, 30 10.599
1. Overview / Oorsig
contributed by: Annette van Rensburg
viewed 1096 times