Limpopo, SOUTPANSBERG district, Rural (farm cemeteries) / Limpopo, SOUTPANSBERG district, Makhado, Ledig 289, Gertrudsberg cemetery / (6 of 8 images)
Cemetery information:-
Die begraafplaas is begin deur die sendeling Theodor Schwellnus wat die nabygeleë Luterse sendingstasie en -skool bedryf het. Die begraafplaas is erg verwaarloos en dit bevat slegs enkele grafte met leesbare grafstene. Al die leesbare grafstene is gefotografeer.
Theodor Schwellnus die sendeling, is in die begraafplaas ter aarde bestel. Daar is ook die graf van Christian Endemann wat ook aan die Luterse kerk verbonde was .
Daar is een grafsteen met n kopstuk wat daarop lê en waarop 2 sterfdatums voorkom. Hierdie kopstuk kon slegs van die graf met die naam Johannes af gekom het aangesien daar geen ander graf is wat met die marmer gemaak is nie.
Op die grafsteen van Jacobus Kana staan geskrywe “Hier rus ons Geliefde vader Jacobus Kana. Geb. 10-1-1864 Dood 16-7-1953
Bogenoemde inligting voorsien deur Martin Schwellnus.
Album complete.
eGGSA captions by: Friederike Mars & james Anderson
The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 5624
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 6724
GPS: -23 04.840, 29 53.441
3. Oorsig / Overview
contributed by: Martin Schwellnus
viewed 210 times