Limpopo, MOOKGOPHONG, Old British Military cemetery

02 July 2016 6 images
View Slideshow
Cemetery information:- Die ou Britse Militêre Begraafplaas is tussen die treinspore en die voorraadstore van die Noord-Transvaalse Koöperasie te 1ste Straat Naboomspruit. Alhoewel dié begraafplaas as die Britse Militêre Begraafplaas bekend staan is al die oorskotte van die Britse soldate opgegrawe en in die 1950's in die Pietersburg Begraafplaas herbegrawe, waar 'n senograaf opgerig is vir al die Britse soldate wat in Noord-Transvaal gesneuwel het. Slegs die Britse soldate wat op 4 Julie 1901 by Tobias-se-Loop dood is, is hier begrawe, maar is later in Pietersburg herbegrawe (sien Pietersburg - Old Cemetery - 2nd Batt - Gordon Highlanders vir meer inligting). (Dirk van Heerden) Op 4 Junie 1901 is 'n Britse gepantserde trein deur Genl Beyers se kommando aangeval 8 km noord van Naboomspruit op die plaas Tobias-zijn-loop. Die trein se eskort was 28 man van die '2nd Battalion Gordon Highlanders' onder bevel van Lieut BEST. Album complete. eGGSA captions by: Friederike Mars The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 5663 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 6778 GPS: -24 31.202, 28 42.935
?
?
?
?
1. Oorsig / Overview
1. Oorsig / Overview
GRIGSON Albert Edward 1874-1909
GRIGSON Albert Edward 1874-1909
JEPPE John 1915-1918
JEPPE John 1915-1918
QUIRK J.L.B. -1916
QUIRK J.L.B. -1916