North West, RUSTENBURG district, Boons, Zandfontein 380 (now 290)_1, Amritsar, farm cemetery
Cemetery information:-
Daar is 'n gedenknaald met drie name op, asook ses ander grafte in hierdie begraafplaas. Gedenkstene vir die 175jaar Groot Trek gedenkjaar, opgerig op 18.07.2013 op die plaas Zandfontein, naby Boons, op die deel bekend as Amritsar, gedeelte van J E van den Bergh, *23.02.1882, oorl.3.06.1955, deur hom vernoem na die plek in Indie waar hy krygsgevangene was.
J. van den Bergh
Album complete.
eGGSA captions by: Dal Good.
The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location
Cemetery ID: 5093
Google Earth Project Information:-
GPSID: 6074
GPS: -25 57.277, 27 12.850
|
Date: 27 Aug 2013
Contributed by: Jak van den Bergh
Size: 8 items
|