MEYBURGH
Informasie van Freek Myburg ontvang:
Hierdie het ek nou probeer uitlĂȘ met die stukkies grafsteen en met die hulp van die inligting uit ons geslagsregisters en die graf is Martha Petronella se man se graf. Dit is die graf van Philippus Arnoldus Jacobus Meyburgh * gedoop 1847 te Burgersdorp seun van Philippus Arnoldus *1816. En P.A.J. Meyburgh se steen sĂȘ, nalatende sy twee dogters en sy eggenote M.P.Meyburgh geb Strydom (Bietjie anders as ander graftes bewoord )
|
Date: 20 Oct 2015
Contributed by: Freek Myburg
Full size:
461x293
|