HITEN Reuben 1847-1925 & Mary Ann GRIMES 1854-1885
Daar is 'n soortgelyke foto van sy grafsteen by die Vrystaat Argiefbewaarplek. Die grafsteen was toe in 'n baie goeie toestand. Verwysingsnommer VAB7011.
Heidi Morgan.
|
Date: 07 Jul 2010
Contributed by: Stoffel Willemse
|