Northern Cape, CALVINIA district, Avontuur 1017, Blomfontein_2, farm cemetery
Cemetery information:-
Hierdie graf was in die ou begrafplaas wat verwoes was toe 'n damwal gebreek het, daar is talle brokstukke.
Aangeheg foto's wat die onderste deel van die grafsteen toon met die belangrike datums. Van ander dokumente het ek vasgestel dit is my ooroumagrootjie.
Hendrina Nel Gebore Steenkamp
Gebore 6 Julie 1810
Oorlede 7 Februarie 1878
Eggenote van Joachim Elias Petrus Nel
Album complete.
eGGSA captions by: Fern Swales
The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 6147
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 8797
GPS: -31 57.224, 19 58.911
|
Date: 15 Jul 2022
Contributed by: eGGSA
Size: 2 items
|