1. Overview
OP 98-09-10 het ons twee Kollegas
die Hoogste Offer betaal deur met
hulle lewens te boet toe hulle die
Gemeenskap van Vryburg behulpsaam
was met Brandbestryding die toneel
van gebeure is +/- 800 meter in 'n Noordelike Rigting
Kollegas en Vriende
|
Date: 21 Apr 1998
Contributed by: eGGSA
|