Mpumalanga, STANDERTON district, Uitkyk 377, farm cemetery_1

11 March 2009 3 images Share: , ,
View Slideshow
'Kommandant ERASMUS, algemeen bekend as oom Lang Piet, het 'n groot dam op die plaas laat bou. Hy het met die ploeg 75 vore deur die veld getrek om die water na die dam te keer. Intussen het die weer opgesteek maar Daniel was haastig om die dam vol water te sien. Toe tref die weerligstraal. Sy knipmes is 21 tree gevind van waar hy gestaan het. Sy pypsteel was middeldeur gebreek. Sy skoenveters was los op sy velskoene en sy jas aan repe geskeur. Sy voetspore is vandag nog duidelik te sien want sedert die droewige gebeure het daar nie weer gras gegroei nie.'' uit Standerton - Gister & Vandag, uitgegee in 1967 eGGSA captions done by: Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 251 Names in cemetery: 1 Google Earth Project Information:- GPSID: 251 GPS: -26 48.238, 29 26.744
1. Overview
1. Overview
2. Spot where Daniel P ERASMUS was electrocuted - no grass grows on this spot
2. Spot where Daniel P ERASMUS was electrocuted - no grass grows on this spot
ERASMUS Daniel Poklenberg -1884
ERASMUS Daniel Poklenberg -1884