Mpumalanga, BELFAST district, Rural (farm cemeteries) / Mpumalanga, BELFAST district, Tonteldoos, Windhoek 222_2, farm cemetery / (2 of 9 images)
Begraafplaas inligting:- Dis 'n pragtige kerkhof op 'n privaat forelplaas. Geen toegang sonder toestemming van die eienaar Morne Visser. Die Korfs is 'n baie ou familie in die area, daar is 'n bergpas naby die plaas na hulle vernoem, "Korfsnek pas". Foto's is geneem van al die grafte. eGGSA captions by Esmé van der Westhuizen. Additional information available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 1481 Number of names: 6 Information submitted by: Christo Schutte Google Earth Project Information:- GPSID: 3362 GPS: -25 23.494, 29 59.157
2. Overview
contributed by: Christo Schutte
viewed 388 times