Mpumalanga, BELFAST district, Rural (farm cemeteries) / Mpumalanga, BELFAST district, Dullstroom, Lunsklip 105 JT, farm cemetery / (1 of 5 images)
Cemetery information / Begraafplaasinligting:- Christo Schutte skryf: "Ek is so jammer ek het nie 20 jaar gelede die grafte gaan afneem nie, (ek het van hulle toe al geweet) nou is amper almal verlore vir altyd. Daar is agt grafte, waarvan nog net twee leesbare grafstene oor is. Die grafte is op 'n plaas, LUNSKLIP 105JT, tussen Dullstroom & Lydenburg, redelik naby aan die hoofpad." Album complete. eGGSA captions by: James Anderson Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 62 Names in cemetery: 5 Information submitted by: Christo Schutte Google Earth Project Information:- GPSID: 62 GPS: -25 20.058, 30 10.958
1. Overview / Oorsig
contributed by: Christo Schutte
viewed 650 times