1. Overview

Die huisie van oupa Willem en ouma Lenie Stols word vandag nog bewoon en is binne loopafstand van die begraafplaas. Hierdie gedeelte van Sterkspruit is geleë onder in die kloof langs die hoofpad na Nelspruit.
contributed by: Corrie van Biljon
viewed 157 times
1. Overview