7. Graves re-interred from the Trichardt Nether Dutch Reformed Church
Volgens Peet Schabort is hierdie die grafte van WARBURTON en ‘n onbekende vrou wat vroeër by die Nederduitsch Hervormde Kerk begrawe was. Die grafte was so geleë dat dit die grens tussen sypaadjie en erf oorskry het.