Northern Cape, PRIESKA district, Rural and farm cemeteries / Northern Cape, PRIESKA district, Boegoeberg, Boegoebergdam Water Reserve 1, Stoffkraal cemetery_2 / (5 of 10 images)
Cemetery information:-
Volg die teerpad in ‘n oostelik rigting. Die pad draai na regs en hier eindig die teerpad. Hier by die einde van die teerpad is daar ‘n T-aansluiting links na Brandboom / Boegoebergdam.
Draai links af en ongeveer 20 meter aan die regterkant sluit daar ‘n grondpad aan. Dit is die pad na Brandboom. (Aan die noordekant by dié aansluiting staan die ou Boegoeberg Kerksaaltjie sonder vensters en deure). Volg die grondpad vir ongeveer 700 meter en aan die regterkant van die pad is die toegang tot Brandboom lokasie. Hou aan met die grondpad, gaan deur ‘n driffie by die spruitjie sowat 1,3 km verder. Net na die driffie maak die pad ‘n vurk. Die linkerkantse pad is gesluit, dit is die ou kanaalpad. Vanaf die plek waar die pad vurk, 500 meter op die regterkant van die pad is daar doringboompies langs die pad. Agter die boompies is daar ‘n paar grafte. Die grafte lê reg langs die grensdraad en daar is nie ‘n toegangshek na die grafte toe nie. Jy moet oor/deur die doringdraadheining klim. Dirk van Heerden
Album complete.
eGGSA captions by: Lorraine Beechey, Alex van Niekerk & Wilna Eygelaar.
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 4350
Google Earth Project Information:-
GPSID: 5162
GPS: -28 56.487, 22 08.408
FOURIE Christoffel 1888-1945
C Fourie 27 Jun 1888 - 29 Sep 1945
contributed by: Dirk van Heerden and Daniel van Heerden
viewed 263 times