Northern Cape, PRIESKA district, Soutpan, Zoutpan 78, farm cemetery

06 February 2012 1 albums , 5 images
View Slideshow
Begraafplaasinligting:- Vanaf Prieska, 39 km op die R357 na Douglas is daar ‘n grondpad R369 wat regs by die R357 aansluit. Dit is die pad na Hopetown / Stydenburg. Draai regs in ‘n oostelike rigting en volg die pad vir 14 km tot by Wildebeespan waar daar ‘n pad R387 regs aansluit. Draai regs en volg die pad vir 7 km ( Die plaas Klippiesvlak lê aan die linkerkant ). Hier sluit ‘n pad vanaf Strydenburg by die pad aan, hou regs en volg die pad na die Soutpan vir 2 km tot by die woonhuis wat aan die regterkant van die pad staan. Skuins oorkant die toegangspad na die plaasopstal, ( oostekant ) is daar ‘n motorhek. Gaan by die motorhek in en ongeveer 50 meter oos van die hek is die De Koker familie grafstene. Album complete. eGGSA captions by: Annatjie Erasmus & Alex van Niekerk The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 4296 Google Earth Project Information:- GPSID: 5093 GPS: -29 41.125, 23 12.391
KOKER Willem Johannes Hermanus, de 1890-1954 & Fredrika Elizabeth VAN DER WESTHUISEN 1899-1973

KOKER Willem Johannes Hermanus, de 1890-1954 & Fredrika Elizabeth VAN DER WESTHUISEN 1899-1973

1. Overview on the area
1. Overview on the area
2. Overview on the farmhouse
2. Overview on the farmhouse
3. Overview on the family cemetery
3. Overview on the family cemetery
KOKER Maria Petronella, de 1936-1948
KOKER Maria Petronella, de 1936-1948
WESTHUIZEN Johanna M., v.d. nee VILJOEN 1873-1942
WESTHUIZEN Johanna M., v.d. nee VILJOEN 1873-1942