Northern Cape, PRIESKA district, Uitdraai 33, Cypher, farm cemetery
Cemetery information:- Daar is nog vyf ander grafte onder die struikgewas maar dit is baie ou grafte en die grafstene is nie leesbaar nie. Vanaf Prieska, 13 km op die R357 na Douglas is daar 'n pad wat links by die R357 aansluit. Dit is die pad na die plaas Uitdraai. Op die naamborde staan Le Roux boerderye. Gaan by die Uitdraai pad verby en sowat 1 km verder is daar 'n plaashek aan die linkerkant van die pad. Dirk van Heerden. Album complete. eGGSA captions by: Daan Botes & Alex van Niekerk The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 4139 Google Earth Project Information:- GPSID: 4895 GPS: +/- -29 40.270, 22 54.331