Northern Cape, PRIESKA district, Boegoeberg, Boegoebergdam Water Reserve 1, Stoffkraal cemetery_2

19 February 2012 1 albums , 10 images
View Slideshow
Cemetery information:- Volg die teerpad in ‘n oostelik rigting. Die pad draai na regs en hier eindig die teerpad. Hier by die einde van die teerpad is daar ‘n T-aansluiting links na Brandboom / Boegoebergdam. Draai links af en ongeveer 20 meter aan die regterkant sluit daar ‘n grondpad aan. Dit is die pad na Brandboom. (Aan die noordekant by dié aansluiting staan die ou Boegoeberg Kerksaaltjie sonder vensters en deure). Volg die grondpad vir ongeveer 700 meter en aan die regterkant van die pad is die toegang tot Brandboom lokasie. Hou aan met die grondpad, gaan deur ‘n driffie by die spruitjie sowat 1,3 km verder. Net na die driffie maak die pad ‘n vurk. Die linkerkantse pad is gesluit, dit is die ou kanaalpad. Vanaf die plek waar die pad vurk, 500 meter op die regterkant van die pad is daar doringboompies langs die pad. Agter die boompies is daar ‘n paar grafte. Die grafte lê reg langs die grensdraad en daar is nie ‘n toegangshek na die grafte toe nie. Jy moet oor/deur die doringdraadheining klim. Dirk van Heerden Album complete. eGGSA captions by: Lorraine Beechey, Alex van Niekerk & Wilna Eygelaar. The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery Cemetery ID: 4350 Google Earth Project Information:- GPSID: 5162 GPS: -28 56.487, 22 08.408
PLESSIS Sarel Petrus, du 1884-1962 & Anna Elizabeth DE VRIES 1891-1956

PLESSIS Sarel Petrus, du 1884-1962 & Anna Elizabeth DE VRIES 1891-1956

? Unmarked Grave
? Unmarked Grave
1. Overview on graves
1. Overview on graves
COETZEE Jacobus Kotze 1890-1943
COETZEE Jacobus Kotze 1890-1943
ESTERHUYSE Johanna Magdalena 1944-1944
ESTERHUYSE Johanna Magdalena 1944-1944
FOURIE Christoffel 1888-1945
FOURIE Christoffel 1888-1945
HEYMAN Louis J. 1873-1959
HEYMAN Louis J. 1873-1959
HEYMAN Maria Catharina nee VAN STADEN 1874-1949
HEYMAN Maria Catharina nee VAN STADEN 1874-1949
IMMELMAN Jacobus Hendrik 1880-1945 & Christina Johanna BOTHMA 1888-1940
IMMELMAN Jacobus Hendrik 1880-1945 & Christina Johanna BOTHMA 1888-1940
NOLTE Freddy 1939-1942
NOLTE Freddy 1939-1942
STASSEN Martie 1933-1934
STASSEN Martie 1933-1934