North West, OTTOSDAL district, Boschbult Burgher memorial

03 Oct 2009 4 images Share: , ,
View Slideshow
Album information:- Die Slag van Boschbult het op 31 Maart 1902 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind. Teen die einde van Maart besluit De le Ray om die Britte aan te val in wat later as die Slag van Boschbult bekend staan. De la Rey se verkenners lig hom noukeurig in oor die Britse Magte se bewegings tussen Klerksdorp en Lichtenburg. Hy word bewus van ‘n mag van 1800 Britse soldate met vier kanonne by ‘n plaas genaamd Brakspruit. Op 30 Maart lig hy sy magte dat hy ‘n aanval beplan vir die oggend van 31 Maart. Die Britse verliese was 27 gesneuweldes en 70 gewondes en 100 Britse soldate was gevangene geneem. Aan die Boere kant het ses soldate gesterf en 16 was gewond. (bron: https://af.wikipedia.org/wiki/Slag_van_Boschbult) Album complete, we have photographs of all the headstones in the cemetery. Photos donated by the GGSA Cemetery project. eGGSA captions done by: Heleen Nel. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 1143 Names in cemetery: 6 Information submitted by: Johan Niemand Google Earth Project Information:- GPSID: 1141 GPS: Not available
1. Entrance / Ingang
1. Entrance / Ingang
2. Overview / Oorsig
2. Overview / Oorsig
3. Great Trek - 1838-1988 - Groot Trek
3. Great Trek - 1838-1988 - Groot Trek
4. Slag van Boschbult 31 Maart 1902
4. Slag van Boschbult 31 Maart 1902