North West, POTCHEFSTROOM, Rural (farm cemeteries) / North West, POTCHEFSTROOM district, Hoogekraal 446_3, Voortrekker graves. / (1 of 2 images)
Cemetery information:-
Artikel het verskyn in die FLEUR, Feb. 1947, p.61
Simon du Plooy het hierdie inligting verskaf:
Met naslaan in verskillende bronne is ek 99.99% seker dat Mev H.E.L. Lotter geidentifiseer is as:
b7c6d7
Hester Elizabeth Loret(ha) LOTTER *10.10.1817 = GR 23.11.1817
(SAG 5 –Bl. l210)
Geen eggenoot of sterfdatum by die inskrywing nie.
Geboortedatum 10 Okt in SAG en 1 Okt op grafsteen (volgens artikel)
En eggenoot was:
b3c4d5e7
Cornelis Hermanus Zacharias BOOYSEN =23.7.1809
(SAG 1 Bl 331)
Geen eggenoot of sterfdatum by die inskrywing nie.
Bostaande word word bevestig deur Jan Visagie se “Voortrekker Stamouers” Bl 63
BOOYSEN, Cornelis Hermanus Zacharias *23.07.1809 +1848/1849
XX 29.11.1843 Hester Elizabeth Lorretha LOTTER +1847/1849
Let op BOOYSEN se sterfdatums – dieselfde tydgleuf as sy eggenoot.
Op grafsteen staan “ vrou van C. Booysen” wat kan wees dat hy voor haar oorlede is.
Simon.
Album completeness unknown.
eGGSA captions by: Eileen de Jager
Additional information available on the GGSA Cemetery DVD:-
Cemetery ID: 5186
Number of names: 1
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 6477
GPS: Approx. -26 52.9, 26 57.5
EMMENES J, van 1844-1845
contributed by: eGGSA
viewed 255 times