North West, POTCHEFSTROOM, Urban area / North West, POTCHEFSTROOM, Voortrekker Museum, headstones / (6 of 7 images)
Begraafplaasinligting:- Hierdie is stene van die ou Voortrekkerbegraafplaas-Potchefstroom wat tans in die Potch museum geberg word. Die uitsondering is NAL Venter wat klaarbyklik in die Potch – konsentrasiekamp oorlede is. Die Voortrekker begraafplaas bestaan vandag nie meer nie as begraafplaas nie – die mense is blykbaar herbegrawe in die konsentrasiekampterrein o.a. Piet Retief se eggenote Lenie. Daar is wel ‘n gedenksteen vir Lenie Retief by die ou terrein opgerig. Foto's deur Simon du Plooy. eGGSA captions done by: Annatjie Erasmus. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- Cemetery ID: 2021 Names in cemetery: 1 Information submitted by: Peter and Beverley Moss Google Earth Project Information:- GPSID: 2360 GPS: -26 42.909, 27 05.977
TREDOUX S.C.M. 1898-1901
contributed by: GGSA North West
viewed 413 times