KRUGER Casper Jan Hendrik 1801-1853

Hy is getroud in 1820 met Elsie Francina STEYN. Pres. Paul Kruger was die derde kind uit daardie huwelik; op 27-jarige leeftyd is sy oorlede. Tweede huwelik (was) in 1834 met Heiletje Lavina Etresia DU PLESSIS. Hy is in 1839 saam met die Hendrik POTGIETER-trek ...later in die omgewing van die ... Hy speel 'n belangrike rol om POTGIETER en PRETORIUS met mekaar in eensgesindheid te laat saamwerk. 'n Samewerkingsooreenkoms ... volksraad, het na 'n vergadering in Oktober 1840 tot stand gekom, onderteken deur Casper. Met die eerste sitting in 1841 in Natal, maak Casper saam met POTGIETER sy verskyning as een van die verkose lede. Hy vestig hom op Zoutpansdrift noord van die Magaliesberg. In Mei 1845 is Casper saam met POTGIETER na Origstad, as gevolg van malaria keer die KRUGERS voor 1845 terug na die Magaliesberg. Casper KRUGER kon weens siekte nie die Sandrivier-konvensie van 1852 mee maak. Hy isook kort daarna in 1852 op betreklik middeljarige leeftyd nadat hy 'n ...
contributed by: Tian Schutte
viewed 1028 times
KRUGER Casper Jan Hendrik 1801-1853