Unknown farm cemetery, possibly North West Province, District Klerksdorp, Rietfontein 96
Cemetery information:- See notes below. Album completeness unknown. The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 7160 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 8599 GPS: Unknown The photos have been sent in by a person named Corrie. We have no location at all. Please contact us should you know where the cemetery is located or who sent it in. David de Klerk het die volgende inligting verskaf: Dis heel moontlik op Rietfontein no 96, distrik Klerksdorp, Noordwes (Lichtenburg se kant) Ou distrik Hartbeesfontein. Jacobus Marthinus Johannes BOTHA 1884-1953 is SAF BOTHA b2c9d3e8f2g2h? - Eienaar van Deel B van Rietfontein en oorlede op Rietfontein, d Hartbeesfontein. (SK) C S S M STOLS 1884-1919 is sy eerste vrou en oorlede op Rietfontein, Lichtenburg. (SK) Catharina Fransina DE KLERK 1901-1952 is sy tweede vrou Catharina Fransiena BOTHA 1924-1926 is hul dogter. Barend Petrus Frederik BOTHA 1914-1993 'n seun uit die eerste huwelik. (een van Deel G se eienaars) Willem Carel BUYS 1904-1948 is ‘n skoonseun uit die eerste huwelik Pieter Johannes LOURENS 1905-1968 is hul skoonseun uit die tweede huwelik. (sy vrou een van Deel G se eienaars)