QUEILLERIE Maria DE LA -1664
Grafsteen van Maria de la Queillerie eggenote van Jan van Riebeeck, in 1664 is sy in die V.O.C. nedersetting te Malakka oorlede en in die Portugese kerk van die Maria-Boodskap aldaar begrawe. Hierdie grafsteen is in 1916 deur die regering van dei destydse Straits Settlement aan die Suid-Afrikaans Museum geskenk.
Tombstone of Maria de la Queillerie, wife of Jan van Riebeeck. She died in the V.O.C. settlement at Malacca in 1664 and was buried in the Portuguese church of Our Lady of the Annunciation. This tombstone was donated in 1915 to the South African Museum by the government of the then Straits Settlement.