LAVERDIEN Christiaan
Die klipstapeltjie is die graf van Christiaan Laverdien, broer van Kiewiet Laverdien, wat steeds op die plaas werk (85 jaar).
Christiaan is glo grootgemaak deur die senior van der Bergs en Kiewiet deur die junior van der Bergs.
contributed by: Ria van der Heever
viewed 67 times