? Johanna
Addisionele inligting vanaf Johann Claassen:
Moontlike graf van Fredrika Johanna SWART née BEZUIDENHOUT *25.10.1875 ~ Oudtshoorn 16.1.1876 † Rietvlei, distrik Oudtshoorn 24.1.1919. Sy is die eerste vrou van Ignatius Petrus SWART. My bronne is die doopregisters van Oudtshoorn se NG kerk en die Familie van al die SWARTe wat in daardie begraafplaas lê. Verder is ek in besit van Fredrika Johanna se Sterfkennis (en boedel) sowel as die Aangifte van Sterfgeval wat onder andere aandui waar die voorgenome begraafplaas is waar sy begrawe moet word.
contributed by: Miekie van der Merwe
viewed 244 times