Western Cape, PRINCE ALBERT district, Rural (farm cemeteries) / Western Cape, PRINCE ALBERT district, Prince Albert, Rietfontein 95, De Beer gedenksteen / (1 of 2 images)
Cemetery information:- Die info is verskaf deur Mari du Toit aan die museum; "Hierdie gedenksteen staan ongeveer 400 meter van die pad af, ongeveer 14,5 km van Prince Albert af op die Leeu-Gamka pad. Hierdie M.A de Beer se graf is vermoedelik die graf wat in die Lotz - De Beer begraafplaas op Prince Albert. Die man was 'n padinspekteur en is daar vermoor. Volgens oorlewing het een van sy eie agterryers hom onthoof, sy lyk op die wa gelaai en die perde toe alleen laat huis toe loop." Rene Kruger. Album complete. eGGSA captions by: Andries Holtzhausen The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 6228 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 7441 GPS: Unknown, but see Cemetery information above.
1. Oorsig
contributed by: Rene Kruger
viewed 265 times