Cemetery information:- Die een grafsteen is van Dirk Johannes du Plessis, 2 Mei 1848-14 Junie 1921. Die graf staan alleen links langs 'n begrafplaas met 9 grafte in waarvan net die NIEHAUS graf 'n nuwe steen op het. Aan die regterkant van die begrafplaas is daar nog 'n ongemerkte graf. Album complete. eGGSA captions by: Eileen de Jager The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 7139 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 8576 GPS: -32 59.832, 22 10.340