Western Cape, RIVERSDALE, NG Kerk, Moederkerk kerkhof
Kerkhof inligting:-
Die grafte dateer uit die tydperk van die eerste kerkgebou van 1845 tot 1907. Met die oprigting van die huidige gebou is die stene verskuif na die noordwestelike en suidoostelike hoeke van die perseel.
Album complete, we have photographs of all the headstones in the Church yard.
eGGSA captions by: André Louw.
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 2930
Google Earth Project Information:-
GPSID: 3506
GPS: -34 5.454, 21 15.636