VISSER Dirk Jacobus -1923 & Helena Catharina MALAN -1910

Van en addisionele inligting deur Danie Malan voorsien: Die man is Dirk Jacobus Visser volgens ons Malan register. Volgens die NGK doopindeks is Dirk J (Dirk Jacobus) en Pieter J L (Pieter Jacob Lombard) Visser inderdaad 'n tweeling wat op 20.10.1893 gebore is en te Hopefield gedoop is. Die geboortedatum pas egter nie in met Dirk J se sterfdatum van April 1893 nie maar dalk is die grafskrif verkeerd. Dis ook moontlik dat 20.10.1893 die doopdatum is maar ek dink is onwaarskynlik. In elk geval die inligting op die graf pas in met die van Visser.
contributed by: Riana le Roux
viewed 410 times
VISSER Dirk Jacobus -1923 & Helena Catharina MALAN -1910