Western Cape, VICTORIA BAY, Urban area / Western Cape, VICTORIA BAY, Beachfront Memorial plaques / (83 of 118 images)
Cemetery information:-
Aan die einde van die enigste straat in Victoriabaai wat teen die see af loop is daar n rots bank wat baie gewild is onder besoekers van waar daar oor die see en Victoriabaai uit gekyk word. Baie mense gebruik oor die jare die uitkyk punt se klip bank en rots oorhang on gedenkplaatjies van afgestorwenes teen die klip aan te bring . Daar is ook n groot aantal as-kissies wat in die skeure en op van die rots lysies geplaas is . Baie het nog beskrywings op maar daar is ongelukkig veskeie watreeds geen meer aanduidings op het nie. Party het reeds heeltemal gedisintegreer.
(Martin Schwellnus)
Album incomplete.
eGGSA captions by: James Anderson
The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 6462
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 7731
GPS: -34 00.465, 22 32.945
PLOOY W.C., du 1996-2015
contributed by: Martin Schwellnus
viewed 69 times