Western Cape, ROBERTSON, Main cemetery
Cemetery information: This cemetery incorporates the old NG Kerk cemetery as well as the old Robertson South cemetery. Hierdie is een baie groot Begraafplaas. Die ou gedeelte is erg verwaarloos en baie grafte het net verdwyn. Die nuwe gedeelte loop gewoon deur. Die begraafplaas word gebruik deur mense wat daar slaap en 'n hele gemors nalaat. Ons het nie die hele begraafplaas afgeneem nie. Tyd was nie aan ons kant nie. Die begraafplaas lê regoor die Engelse en Joodse begraafplaas. N.S. As 'n mens oor die mure kyk - is daar aan twee kante ook grafte te sien. Gras is ontsettend lank en die grafte lyk maar baie verwaarloos. Ons dink dit is die ou begraafplase van vroeër. Chris en Annatjie Erasmus Photographs by Janetta Cilliers, Chris and Annatjie Erasmus, Jenny Moss, Alta Roux, Richard Wolfaardt, John Butler, Christiaan de Jager, Corrie du Plooy & Anthony Bernstein eGGSA captions by: Annatjie Erasmus, Lorraine Beechey, Gail Röthlin, James Anderson, Annette Meyer, Riana le Roux, Frida Hagelberg, Andries Holtzhausen, Brenda Gassner & Magda Alberts. Information also available on the GGSA Cemetery DVD:- * Cemetery ID: 2068 Old cemetery register Names in cemetery: 744 * Cemetery ID: 2069 Suid Begraafplaas-register Names in cemetery: 876 * Cemetery ID: 5143 NG Moedergemeente-register Names in cemetery: 3218 Cemetery ID: 4200 Google Earth Project Information:- GPSID: 4972 GPS: -33 47.768, 19 52.648