Western Cape, RIVERSDALE / RIVERSDAL district, Rural (farm cemeteries) / Western Cape, RIVERSDALE district, Vermaaklikheid, Vermaaklykheid 499, farm cemetery_02 / (2 of 8 images)
Begraafplaas inligting:-
De Jager Grafte is regoor die afdraai na DA LAAFING LION op pad na Vermaaklikheid, Riversdale. Die steen makers het nogal baie van ALBASTERS gehou maar die kinders het ook daarby baat gevind.
Daar is baie grafte in VERMAAKLIKHEID wat nog gedokumenteer moet word. Dit was al die jare in klein dorpie ..net jammer dat die NG kerk verkoop is, die poskantoor toegemaak het en die skool se klok nie meer lui nie. Vermaaklikheid is gelee langs die DUIWENHOKS rivier en daar is heelwat fonteine...
Album complete, all the headstones were photographed.
eGGSA captions by: Annatjie Erasmus & Annel Meyer
The GGSA Cemetery DVD only has information on the location of the cemetery
Cemetery ID: 3107
Information submitted by: Boet Saayman
Google Earth Project Information:-
GPSID: 3855
GPS: -34 18.456, 21 1.659
2. Begraafplaas Oorsig
contributed by: Boet Saayman
viewed 273 times