Begraafplaasinligting:-
Die begraafplaas is by die historiese Seekoegat-opstal buite Riversdal. Voordat Riversdal ontstaan het, was die plaas n gesogte uitspanplek. Die plaas is in 1746 aan Jan Loos toegeken en in 1749 aan Michiel Mulder verkoop.
Album complete, we have photographs of all the headstones in the cemetery.
eGGSA captions by André Louw.
Information also available on the GGSA Cemetery DVD:-
Cemetery ID: 1799
Names in cemetery: 15
Google Earth Project Information:-
GPSID: 2072
GPS: -34 4.104, 21 15.463
1. Seekoegat begraafplaas van die Suide
Die historiese Seekoegat-opstal is net Wes van die begraafplaas.