Western Cape, PRINCE ALBERT district, Floriskraal 140_2, Floriskraalrante, farm cemetery

2022-05-03 4 images Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- Daar is drie grafte. Die een is uitgemessel met sement, die ander twee is net klip stapels. Nie een van hulle is gemerk nie. Ek is besig met navorsing oor die geskiedenis van die plaas Floriskraal. Hierdie grafte le naby die fondasies van die moontlike oorspronklike opstal wat nou op die kaart aangedui word as Floriskraal Rante. Die plaas is op 31 Des 1838 toegeken aan Anna Maria MAAS. Sy was getroud met Abraham Adriaan BOTES. (Pieter Olckers) Album complete. eGGSA captions by: Annel Meyer The GGSA Cemetery DVD/ Cemetery Transcript Project only has information on the cemetery location. Cemetery ID: 7228 Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: 8683 GPS: -33 06.511, 21 49.696
?
?
?
?
1. Oorsig / Overview
1. Oorsig / Overview
2. Oorsig / Overview
2. Oorsig / Overview