Namibia, KUNENE region, Skeleton Coast, Terrace bay, Memorial

28 March 2024 3 images Share: , ,
View Slideshow
Cemetery information:- Ek het hierdie Suid Afrikaanse Polisie gedenksteen net langs die lughawe by Terracebaai in Namibie gekry. Dit hou verband met 'n helikopter wat op 21 April 1966 daar in die see geval het. Ek kry geen bevestiging of die liggame gevind en dalk elders begrawe is nie. Die name is soos volg: 1. Luit T.J. Winterbach (Pilot) 2. Sers H.J. Morton 3. Konst Dirk Brandt 4. Mr.. P.J. Holmes (Civilian - Consolidated Diamond Mines) 5. Mr. D. Bernhardt (Civilian - Consolidated Diamond Mines) Daar is agter aan die voet van die gedenkteken nog 'n steen wat nie verband hou met die ongeluk of gedenksteen nie. "Piet Paraffin CLAASSENS" (Bydraer - Johan van Rooyen.) Album complete. eGGSA captions by: Riana le Roux The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location. Cemetery ID: Google Earth Cemetery Initiative Information:- GPSID: GPS: -19 58.392, 13 01.473
1. SAPS memorial stone - Helicopter accident 1966
1. SAPS memorial stone - Helicopter accident 1966
2. Rear of the SAPS Memorial where the Claassens plaque was placed.
2. Rear of the SAPS Memorial where the Claassens plaque was placed.
CLAASSENS Piet 1935-2003
CLAASSENS Piet 1935-2003