Namibia, UIS, small cemetery in town
Cemetery information:-
Hier in Uis Namibië, is 16 (?) grafte. Al wat ek weet is dat almal dood is van die giftige Euphorbia plant wat algemeen in die gebied voorkom.
Op Google kry ek uiteenlopende stories; sommige sê dis in die begin van die 1900’s en ander sê weer in die 1960’s. Party sê dit was arbeiders oppad êrens heen en ander sê dit was sokkerspelers. Party praat van 13 en ander weer van 20 mense. Ek is vertel dat dit 26 grafte was maar het hulle nie self getel nie en kan nie nou op die foto sien hoeveel dit was nie.
Willie Solomon
Album incomplete.
eGGSA captions by: Annette Meyer
The GGSA Cemetery DVD only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: 5528
Google Earth Cemetery Initiative Information:-
GPSID: 6606
GPS: -21 13.237, 14 52.105